netwerk24.com
@netwerk24 45 minutes ago

Netwerk24 | Vryheid: LUR bevestig 10 sterf toe vragmotor, bus bots
Siboniso Duma, KwaZulu-Natal se LUR vir vervoer en menslike nedersettings, het Dinsdag bevestig dat die dodetal 10 is en nie 12 soos aanvanklik berig nie.
read moreOther Headlines
netwerk24.com
@netwerk24 2 hours ago

Netwerk24 | Te voet van Kaapstad af Comrades toe – om ander verslaafdes hoop te gee
Hy ken die seer pad van verslawing. Daarom wou Denver van der Bergh iets besonders doen om geld in te samel vir ander se rehabilitasie. Hy het toe meer as 1 600 km gedraf van Kaapstad tot in Pietermaritzburg, waar hy vir die Comrades aangetree het.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -255 minutes ago

Netwerk24 | Vragmotor ry 7-jarige meisie in Middelburg, Mpumalanga, op fiets dood
’n Tragedie het hom Dinsdagmiddag in Middelburg, Mpumalanga, afgespeel toe ’n sewejarige meisie wat saam met haar boetie met hul fietse gery het, deur ’n vragmotor getref is.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -257 minutes ago

Netwerk24 | ‘Kabinet besluit voor einde 2025 oor sluit van Israel se ambassade’
Die kabinet sal na verwagting voor einde vanjaar ’n besluit neem oor die sluiting van Israel se ambassade in Suid-Afrika, sê Ronald Lamola, minister van internasionale betrekkinge en samewerking.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -265 minutes ago

Netwerk24 | Missiele om hulle, maar SA vrou sit kankerbehandeling in Israel voort
Eers moes sy aanvalle op haar kerk in Oekraïne trotseer, nou staan sy by haar dogter se hospitaalbed in Tel Aviv terwyl Iran missiele op Israel afvuur.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -266 minutes ago

Netwerk24 | Geen regverdiging vir Israel-Iran-konflik, sê Ramaphosa
Wat Suid-Afrika betref, is daar absoluut geen regverdiging vir die huidige Israel-Iran-konflik nie, sê pres. Cyril Ramaphosa.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -204 minutes ago

Netwerk24 | Iranse missiele tref Tel Aviv weer, niemand beseer, sê weermag
Israel het die meeste van ’n nuwe vlaag van missiele vanuit Iran onderskep, het die Israeliese weermag Dinsdagaand gesê.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -148 minutes ago

Netwerk24 | Kaap: ‘Verstommend’ hoeveel mense dink hulle kan bestuur as hulle dronk is
Wetstoepassers in die Kaapstad-metro het hul hande die afgelope week, en veral die langnaweek, vol gehad met wetteloosheid op die paaie en mense wat onder die invloed van alkohol bestuur het.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -148 minutes ago

Netwerk24 | Bittersoet oomblik toe sesjarige ná haar dood op TV verskyn
Dit was ’n bittersoet oomblik vir wyle Jana Hough (6) se gesin om dié skattige Bloemfonteinse meisie ná haar afsterwe op TV te sien.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -148 minutes ago

Netwerk24 | Mashatile op werkbesoek in Rusland, gaan met Poetin vergader
Adj.pres. Paul Mashatile het Dinsdag op ’n werkbesoek in Rusland aangekom waar hy onder meer met pres. Wladimir Poetin sal vergader.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -147 minutes ago

Netwerk24 | Vierde vlug uit DRK: Soldaat in rolstoel uit vliegtuig gehelp
Een van die soldate wat Dinsdag met die vierde vlug uit die Demokratiese Republiek die Kongo (DRK) in Bloemfontein geland het, is deur sy medesoldate in ’n rolstoel uit die vliegtuig gedra.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -147 minutes ago

Netwerk24 | Zille wil amptelik Johannesburg se burgemeester wees
Helen Zille, voorsitter van die DA se federale raad, het amptelik aansoek gedoen om dié party se burgemeesterskandidaat in Johannesburg te wees met die oog op aanstaande jaar se munisipale verkiesing.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -148 minutes ago

Netwerk24 | VRK-veldtog: Wilco die keur in Bulle se kraal
’n Belowende veldtog in die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) het Saterdag in Dublin ’n teleurstellende einde gehad toe Leinster die Bulle met 32-7 in die eindstryd verslaan het.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -85 minutes ago

Netwerk24 | Hallo Sussa en Boeta: Schalk Bezuidenhout en Mandri Sutherland soos sibbe
Wat gebeur werklik agter die skerms op stel van ’n fliek of TV-reeks? Aanbieder-akteur Pascual Wakefield en gaste verklap geheime en deel staaltjies wat jou dalk met nuwe oë na jou gunsteling- plaaslike TV-reeks of fliek sal laat kyk.
read moreRight Column Content